Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(Download) "In lig en lewe" by Retah McPherson " Book PDF Kindle ePub Free

In lig en lewe

📘 Read Now     đŸ“Ĩ Download


eBook details

  • Title: In lig en lewe
  • Author : Retah McPherson
  • Release Date : January 31, 2013
  • Genre: Christianity,Books,Religion & Spirituality,
  • Pages : * pages
  • Size : 737 KB

Description

Ons probeer so hard om die persoon te wees wat ander mense verwag, dat ons dikwels onsself verloor. In haar boek IN LIG EN LEWE herinner die bekende Retah McPherson ons dat net God en ons weet wie ons regtig is. Met 101 oordenkings beklemtoon sy dat ons eers in gees en waarheid met God moet verbind voordat ons werklik sal weet wie ons is. 

     Die oordenkings is in 10 tematiese afdelings ingedeel wat onder andere die volgende insluit: 

• die Vaderhart van God (hoe jy God sien)

• jy is ’n kind in die Vader se huis (jou identiteit as Christen)

• breek die bindings (breek los van sonde)

• voorbeelde van bidders uit die Bybel (mans Ên vroue uit die Bybel wie se lewens groot wendings geneem het as gevolg van gebed)

     IN LIG EN LEWE moedig lesers ook aan om hul eie gebed neer te skryf aan die einde van elke oordenking terwyl hulle verhouding met God van krag tot krag gaan soos hulle hul daaglikse reis aanpak in God se lig.


Books Free Download "In lig en lewe" PDF ePub Kindle